lo taak 1

lo taak 1
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

kwartaal 3 gr9

Storyboard Text

  • Die groot watergat                         (1)
  • Ja, kom ons gaan ek het lanklaas lekker skoon water geproe.
  • Ek het gehoor van n spesiale watergat wat verskriklik lekker water het wil jy dit miskien gaan probeer?
  •    Oppad spesiale watergat toe(2)                                                          
  • Hi, papegaai wil jy miskien saam kom na die spesiale watergat toe?
  • Hallo, daaronder!  Waarheen is julle oppad?
  • In die oerwoud                       (3)
  • Natuurlik sal ek saamgaan.
  • Wie het vir julle permissie gegee om in my oerwoud rond te stap?
  • Muishond en ratel vind mekaar by die watergat.
  • Sonsondergang                           (4)
  • Dit gaan goed,dankie.
  • More ratel hoe gaan dit?
  • Muishond en ratel ontmoet vir papegaai oppad watergat toe en vra vir hom of hy wil saam gaan. Papegaai geniet avonture en laat nie die geleentheid verbygaan nie.
  • Die grot                                   (5)
  • Die groep diere ontmoet vir gorilla, die baas van die oerwoud.
  • Binne in die grot                     (6)
  • Jammer meneer gorilla, ons is oppad na n spesiale watergat toe. Wil jy miskien saam kom?
  • Natuurlik, maak julself tuis.
  • Die sonsak en die diere is opsoek na skuiling.
  • Die diere ontdek 'n skuiling en besluit hulle gaan dit vir die nag gebruik.
  • Dink julle ons kan dit gebruik as skuiling?
  • Ek dink dis n goeie plan, kom ons gaan binne.
  • Die diere ontdek vir vlermuis in die grot en vra of hulle in die grot kan slaap vanaand.
  • Naand vlermuis, mag ons miskien in jou grot slaap vanaand?
More Storyboards By charlambrechts
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art