lo taak deel2

lo taak deel2
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • In die grot                               (7)                     
  • Dankie vlermuis vir die gasvryheid.
  • My plesier, kom enige tyd weer.
  • 'n Entjie van die watergat             (8)
  • Die watergat beter nou vinnig kom ek is dors.
  • Die spesiale watergat              (9)
  • Wat het hier gebeur?
  • Die diere sê dankie vir vlermuis en gaan aan met hul avontuur.
  • Oppad huistoe                              (10)
  • Die diere raak nou uitgeput en voel moedeloos.
  • Die einde                                (11)
  • DIE EINDE
  •  Toe die diere by die watergat kom is dit glad nie wat hulle verwag het nie die water is besoedeld en die dam is leeg, daar is dooie visse wat langs die watergat lê.
  • Maniere hoe om waterskaarste te verbeter:
  • 1.  Spaar water by die huis en werk. 2. Gebruik gryswater om jou tuin nat te maak. 3. Maak alle lekkende krane reg. 4. Vervang alle stortkoppe met water besparende stort koppe. 5. Moenie meer as 50 liter water per persoon per dag gebruik nie.
  • Die lang pad huistoe is erg sonder n druppeltjie water en die diere kon nie eers dit waag om n sluk te vat by die spesiale watergat nie omdat die water nie drinkbaar is nie.
  • Les: Moenie water besoedel nie dit kan diere laat doodgaan en kan skade aan die natuur doen. Gooi jou vullis in die asblik.
  • 
More Storyboards By charlambrechts
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store