Hoe om waterwys te wees

Hoe om waterwys te wees
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Hello, my naam is Lara. Vanaf die waterkrisis begin het, het ek en my familie 'n paar dinge begin doen rondom die huis om water te spaar. Hier is 'n paar van die wenke wat ons ook elke dag gebruik.
  • Ek is Lara se broer, Malan. Wanneer ek my tandeborsel maak ek die kraan toe. Nadat ek by die toilet was spoel ek dit slegs as ek MOET.
  • Ek is Lara en Malan se Mamma. Ons hele gesin weet dat hulle nie vir meer as 3 minute stort nie. Daar is ook 'n emmer onder op ons stort om die meeste water weer op te vang, sodat ons dit weer kan gebruik.
  • Ek is Lara en Malan se Pappa. Ek gebruik die water wat opgevang word in die stort om die plante nat te gooi en om ons karre te was.
  • Ons damme is amper leeg. So hopenlik gebruik almal my familie se wenke.
  • As hulle nie doen nie sal daar geen meer water wees nie. Dit sal so droog wees soos die woestyn. Die plantjies en diertjies sal dan ook nie water hé om te drink nie en sal doodgaan. So doen jou omgewing 'n guns en spaar water.
More Storyboards By chris21402
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art