Episode 1
Updated: 5/9/2020
Episode 1
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • Die taak is oor renosterbewaring. Hoekom?
  • Iemand moet jy stroop
  • Renosters word gejag vir hul horings
  • Pieter! Jy gaan 'n mondeling tydens Vrydag detensie doen!
  • Ek kom vir jou!
  • Julle gaan in groepe werk. Jy moet die projek op Vrydag inhaande.
  • Dis nie 'n kar Shenique
  • Shotgun! Ek sit langs Marie
  • Nou moet ons werk!
  • Mev. Conradie gee die Graad 7's 'n belangrike projek oor renoster bewaring
  • Ons moet dink op oploosings vir die probleem
  • Jy klink soos my ouma
  • Pieter word in detensie sit en soek wraak
  • Ek dink dat julle weird is
  • Die groep kom bymekaar
  • Kom julle, los mekaar nou.
  • Wat het jy jouself genoem?
  • Julle is 'n paar "doofusse"
  • Johan vertel die groep wat hulle moet doen
  • Pieter konfronteer die groep
  • En Johan... Watch jou back want ek kom vir jou!
  • Die groep loop weg
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family