EERTSE BORD

EERTSE BORD
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Hallo, my naam is Mary. Die natuur is n wonderlike ding. Ek sien uit om jou bietjie op n avontuur te vat waar ek en jy meer kan leer!
  • Ek word gevorm deur die proses van verwering.
  • Hierdie klip se naam is Dolostone. Hy is n sedimentêre gesteente. 
  • Eerste afsetting neem sedimente na n plek om by die landskappe te voeg. Korrels smelt saam.  
  • Ek is Gabbro. Ek is n stollingsgesteente. Eks gevorm deur vulkane. Eks geskep deur magma waar dit gevorm word deur gesmelte rots van die aarde se mantel onder die kors 
  • Ek is Slate, ek is n metamorfiese gesteente. Ek kom van stollingsgesteentes en sedimentêre gesteentes af.  Ek gaan deur metamorfose as gevolg van druk en hitte.
  • Wat is meganiese en chemiese verwering nou rerig ? 
  • Hallo, lanklaas gesien !
  • Chemiese en meganiese verwering is n fisiese disintegrasie van n klein rots in n kleiner fragment, elk met dieselfde eienskappe as die oorspronklike.
  • Die volgende stap in die rots siklus word verwering en erosie genoem.
  • Erosie is wanneer wind, water, ys en swaartekrag stukke rots en grond beweeg.
  • Wats die volgende stap vir rotse?
  • Verwering gebeur wanneer rotse in sediment afgebreek word.
  • Dis interessant !
  • Die finale stap in die rots siklus is sementasie. Gedurende hierdie proses word sedimente, soos sement, saamgeplak.
More Storyboards By davidapapadopoulos
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art