LO TAAK

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ja wat dis nie te sleg nie. Maar watvan al hierdie bome?
  • Jan en Sipho loop in die woud. Jan vertel Sipho  van sy projek om 'n nuwe huis in die woud te bou :
  • Ag ons sny dit maar net af, dit lyk in elkgeval te opmekaar dis seker hoekom ek hier is; om orde te skep! Die argitek kom in elkgeval more so dan sal ek haar vra.
  • Ek dink hierdie is die perfekte plek om 'n huis te bou!
  • VOLGENDE DAG:  Jan neem Argitek Susan na die area waar hy wil bou.
  • So hierso is die grond waarvan ek gepraat het. En moenie oor die bome bekommer nie onssny dit sommer af!
  • Wat nee jy kan nie dit doen nie! Jy weet natuurlik dat hierdie 'n hoe reenvalstreek is? Dit sal vloed met die eerste reenstorm!
  • Dan sit ek net my huis op pale hoog van die grond af! Ek gee nie om oor die bome nie!
  • Moet net nie na my toe kom en se dat ek jou nie gewaarsku het nie!
  • Oraait as dit is wat jy wil he
  • Die woud word skoon gemaak en bome word af gekap
  • Yay! Die huis is klaar! Wat dink jy Sipho?
  • 4 MAANDE LATER: Die huis is klaar en Jan spog by Sipho.
  • Tot dat die reenstorm kom..
  • Dis 'n heerlike huisie!
  • Die eerste reen storm tref die woud en nes Susan beweer het vloed die woud omdat dssr geen bome is om die reen op tevang nie.
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art