Geo Taak

Geo Taak
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

erosie verwering

Storyboard Text

  • Die golwe van die see impakteer die rotse duisende kere per dag.En veroorsaak meganiese en chemiese verwering. 
  • Die konstante meganiese en chemiese impakteering veroorsaak fragmentasie wat lei tot die breking van die rots in klein partikels en lei tot die vorming van sferoidale klippe. 
  • Na verloop van tyd word die rots en klip materiaal deur die meganiese verwerins aksie van die golwe tot sand partikels verweer.
  • Fisiese verwering kan plaasvind deur die uitsetting van ys wa rotse en skeure kan breek kloof of kraak. 
  • Die smeltwater vanaf bergiek en gletsers kan erosie veroorsaak wanneer verwerde matiriaal verwyder en vervoer word in die water stroom.
  • Erin v.d Walt 9 N
  • Die ge-erodeerde materiaal word neergele sodra uitplat en die rivier energie afneem.Dit veroorsaak rommel storting by valleimondings en hoefystermere.
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art