geo taak

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • More klas,vandag leer ons oor verwering en tipes verwering.
  • Hopelijk gaan dit interessant wees!
  • 3 soorte verwering:fisies,chemies en biologiese verwering. skyfie vertoning
  • Sjoe, ek hou van Juffrou se rok!
  • Son: Fisies verwering behels die afbreek van rots in kleiner fragmente deur prosesse soos uitsetting en inkrimping,hoofsaaklik a.g.v temperatuur veranderings.
  • Rots: Chemiese verwering is die proses waardeur rots deur chemiese prossese ontbind,opgelos of losgewikkel word bv. suurreën.
  • Hier gaan ek n gat grou!
  • Boom: Biologiese verwering is n vorm van verwering wat deur lewende organismes veroorsaak word bv. diere /wortels van bome.
  • Die Einde!
  • Juffrou, verwering is baie interessant!
  • Euliske Smidt 9S
More Storyboards By euliske
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art