Questions About Remote Learning? Click Here

ep 2
Updated: 5/8/2020
ep 2
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • Johan hoekom frons jy so?
  • Moenie die taak so ernstig op nie nie.. ons moet dit net doen en ingee dan is die storie verb!
  • My pa het my nou net iets vertel wat ons dalk vir ons projek kan gebruik. Almal dink daar word net renosters in Limpop o ens. gestroop maar dis berig dat daar hier in Kaapstad 'n groot sindikaat is wat alles bestuur.
  • Ja, los ons uit!
  • Mari kan jy nie sien watter losers jou vriende is nie...oh wag jy kan nie sien nie!
  • Gly verby, ons is besig
  • Watter storie is verby? Julle storie? Ek sommer lus en drop kick julle
  • Ek sal jou nog beet kry Sheldon! Al vyf van julle - daar sal niks oor wees van julle nie!
  • Niemand praat so met Mari nie, of ek....
  • hey!!!
  • ....of wat? Gaan jy gaan klik? Niemand sal julle in elk geval glo nie julle is vriende met 'n ou van 'n rioolrot familie! Neh sheldon?
  • Niemand praat so oor my familie nie! Boelie! Niemand hou van jou nie!
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family