Grd 10 Kommunikasie T2 2019

Grd 10 Kommunikasie T2 2019
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Jou gunsteling SA sanger/sangeres/groep kom tree vanaand by Dainfern College op. Jy herstel nog na 'n operasie en kan nie die geleentheid bywoon nie. Vertel 'n maat hoe teleurgesteld jy is. 
  • Jy het baie swak in die graad 10 eksamen gevaar en jou ouers het besluit dat jy vir die volgende termyn glad nie enige sosiale media mag gebruik nie. Jy is woedend oor hulle besluit. Wat sê jy vir hulle?
  • Jy was op 'n skooltoer en julle het Suid-Amerika besoek.  Die toerleier het julle na 'n stalletjie geneem en julle probeer oorreed om gebraaide tarantulas te eet.  Wat sê jy vir hom om jou gevoel van afkeer te wys? 
  • Wat sal jy in die situasies sê?  Jou respons moet tussen 15-20 woorde lank wees.  Skryf die woordtelling aan die einde neer.  Jou respons kan uit twee sinne bestaan. 
  • Jy het die geleentheid gekry om jou gunsteling sportster by 'n Dainfern Derby Day te ontmoet. Jy is ekstaties.  Sê vir haar hoekom jy so bly is om haar te ontmoet en hoekom sy jou rolmodel is. 
  • Jy raak opgewonde as jou pa vir jou nuwe klere koop.  Bedank hom vir 'n nuwe kledingstuk wat hy vir jou gekoop het en sê ook hoekom jy so baie van die kleur daarvan hou. 
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TpT Store