Questions About Remote Learning? Click Here

KLIMAATSVERANDERING
Updated: 10/10/2020
KLIMAATSVERANDERING
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Text

  • 2. JY MOET OOK SO MIN AS MOONTLIK WATER MORS IN JOU HUIS, BV NET JOU TOILET TREK WANNEER DIT NODIG IS.
  • IS DIT NET GOED WAT JY BY DIE HUIS KAN DOEN OM GLOBALE VERWARMING TE KAN STOP?
  • DIS DIE LEKKER DING, JY KAN HELP BY AMPER ENIGE PLEK SOOS JOU WERK OF BY JOU SKOOL ENS. 3. BV ONS SKOOL KAN GEBRUIK MAAK VAN SON PANELE OM DIT ELEKTRISIETEIT TE GEE
  • DIS COOL, IS DAAR NOG MANIERE?
  • DAAR IS NOG BAIE, SELF N PAAR WAT ONS NOG AS MENS NIE VAN WEET NIE. 4. JY KAN BEGIN GEBRUIK MAAK VAN PUBLIEKE VERVOER.
  • DIS WAT ONS NOU DOEN.
  • KAN JY DALK N VORBEELD GEE VAN KLIMAATVERANDERING?
  • KLIMAATVERANDERING IS WANNEER WEERPATRONE BEGIN VERANDER OOR N LANG TYDPERK, SO DIT SAL BV BEGIN WARRMER WORD.
  • HOOPELIK HET JY IETS UIT DAARDIE PAAR VOORBEELDE GELEER.
  • JA EK HET BAIE GELEER VANDAG EN DANKIE DAT JY MEER VERDUIDELIK HET DAAROOR.
  • HOOPELIK HET JULLE ALMAL IETS GELEER EN OOK SAL HELP,
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family