georgia se lo taak

georgia se lo taak
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Dankie dat jy gekom het. ons moet oor iets ernstig praat.
  • Ja, ja, kan ons net hierdie oor en verby kry.
  • Waaroor praat ons ooit? Want ek kan nie lank praat nie, ek moet gaan jag.
  • Ja... oor daai jag storie...
  • kyk, die renosters is besig om uit te sterf, as jy julle hulle dood maak het ons nie meer renosters nie!
  • Ja en? Dis nie my probleem nie. Ek doen dit net vir die geld.
  • Maar as jy hulle nie dood maak nie dan sterf hulle nie uit nie.
  • Maar as ek julle dood maak kry ek tonne geld!
  • Maar as jy hulle net uit los bly hulle behoue vir die nageskagte.
  • Maar as ons hulle NIE uit los nie kry ander lande medisyne byvoorbeeld, uit die horings
  • wat van julle sny net hulle horings op n veilige manier af? dans dit n vpprdeel vir hom en vir jou.
  • wel dit kan ook werk... maar jy verdien meer geld as jy die hele horing afsny...
More Storyboards By hans5405
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store