Waterkrisis

Waterkrisis
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Tok Tok !
  • Ag! Dit is maar net n kraan wat loop.
  • Hallo!Wat is daardie geluid?
  • Draai dit toe!Jy behoort gewiks te word!
  • Het jy geweet dat as ons teveel water gebruik sal daar later aan nie genoeg water wees om mee voedsel te produseer,elektrisiteit op te wek of om goedere te vervaardig nie.Daar word vermoed dat agv die misbruik van water sal daar teen 2040 nie meer genoeg water wees om aan ons menslike behoeftes te voldoen nie.
  • Teleurgesteld!
  • Tevrede Tannie?
  • Ja,Tannie dit is pragtig.
  • Sien jy hierdie mooi wereld hier buite!
  • Wel dit sal vernietig word indien daar water gemors word deur ons mense.Asook wanneer die land te veel water gebruik word daar waterbeperkings ingestel en dus sou jy nie weer die pragtige swembad vol kon maak nie.Daar was op 3 September 2017 in SA tot n vlak 5 water beperking ingestel.
  • Het jy geweet dat 1/10 van die kinders in die bus nie eens toegang het tot "Verbeterde"  water nie.En dit omdat ons te veel water gebruik en besoedel.
  • So hoe gaan ons dan die Aarde  red tannie?
  • Jy kan iemand aanstel om seker te maak dat daar nie iets in die huis lek nie.Daar word gese dat n lekkende pyp tot 7 liter water n dag kan mors.
More Storyboards By hermansmit
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art