waterkwessie

waterkwessie
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Water kwessie Klimaat veranderings Droogte
  • Ja. dit is nie as of ons dit kan maak reën wanneer ons wil nie
  • Die munisipaliteite kan ook waterbeperkings aankondig om mense te vorseer om minder water te gebruik
  • Water kwessie Klimaat veranderings Droogte
  • Daar moet ook advertensie veltog wees om mense intelig oor die waterkwessie
  • Ja.  As mens weet dat daar min water is sal jy 2 keer dink voor jy dit mors
  • Pype, krane en toilette wat lek moet ook dadelik reggemaak of rapporteer word.  1 druppel per sekonde is 'n paar liter wat a dag gemors word
  • Water kwessie Klimaat veranderings Droogte
  • Water kwessie Klimaat veranderings Droogte
  • Dit is uitstekende ideas.  As ons almal water spaar kan die bietjie wat ons het baie langer hou.
  • Water kwessie Klimaat veranderings Droogte
  • Water kwessie Klimaat veranderings Droogte
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store