Lo taak

Lo taak
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ek weet! Hier volg 'n paar maniere.
  • Besoedeling  vernietig die voortbestaan van alle lewende organismes
  • Hoe gaan ons dit kan help voorkom?
  • Fabrieke en nywerhede kan filters installeer by hul uitlaatpype om gevaarlike kweekhuisgasse op te vang.
  • SWAWELDIOKSIED (SO2) en oksiede van stikstof (NO of NO2) word deur fabrieke vrygelaat. en gevolg daarvan vrek die plante en mense ontwikkel long verbonde siektes op.
  • Besoedelde water is gevaarlik om in te swem. Herlei jou huis se afvalpype dat dit nie in die rivier in vloei nie
  • Huise is vol chemikalieë wat ironies genoeg juis vir reiniging gebruik word. Rioolvuil vloei onbehandel see toe en besmet die gety-slik. Kombuisafval veroorsaak ’n toksiese afvloei.
  • swem verbode
  • Ons paaie word byvoorbeeld met gemors omsoom. Storthope is nie net onooglik nie, maar kan ook giftig wees.Storthope is ook broeiplekke vir pesdiere soos kakkerlakke en rotte.
  • Ons kan rommelstrooiery verminder deur ons rommel alles in vullisblikke te gooi 
  • Winkels kan hul verpakking vervang met bio-afbreekbare verpakking en so dit meer omgewingsvriendelik maak.
  • Bio-afbreekbare materiale sal deur die natuur afgebreek word. Hierdie manier van verpakking sal nie die omgewing beskadig nie, en sal rommel verminder.
  • Ons kan waterbesoedeling verminder deur om nie elke dag wasgoed te was nie maar net 1 keer 'n week, en net die nodigste.
  • Baie liters water word elke dag vermors en besoedel deur gesinne wat nie bewus is van te veel water gebruik nie.
More Storyboards By janaking38
Explore Our Articles and Examples

Business Resources

All Business ArticlesBusiness Templates

Film Resources

Film ResourcesVideo Marketing

Illustrated Guides

BusinessEducation
Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TpT Store