verwering taak jani

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • My naam is Hennie die Hofnar. Dis 1545 en agter my is 'n kalksteen koppie wat uit sedimentere gesteentes bestaan.
  • Die reen nou al 5 dae lank katte en honde.  Ek wonder watse effek gaan die reen op die koppie he?
  • Kyk nou net ek swem al in al die reen water.   Die koppie is halfpad onder water. Wonder wat gaan agterbly as die water gesak het? 
  • Genade waar kom hierdie gat in die kalksteen koppie vandaan?  Dit moet Chemiese verwering wees.
  • Die reen water het sekerlik die kalksteen opgelos en hierdie verweerde ruimte tot gevolg gehad.
  • En kyk al die afsettings wat die water agtergelaat het toe dit uit die grot teruggetrek het.
  • Jani Nel 9Y
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art