Verweering Geografie

Verweering Geografie
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • MENEER WAT IS VRIES- ONTVRIES- VERWERING?
  •  VRIES-ONTVRIES-VERWERING IS 'N TIPE VERWEERING WAT ONS KLIPPE SOMS ERVAAR DIT WERK SO....
  • EENDAG LANK, LANK GELEDE WAS DAAR 'N KLIP WAT 'N UITERSE KOUE WINTER BELEEF HET MET BAIE REEN.. EN HIERDIE KLIP HET GLAD NIE DAARVAN GEHOU OM TE VERWEER NIE!
  • SJOE, DIT IS YSKOUD VANDAG EN DIT GAAN NOG REEN! 
  • DIE WOLKE HET AL HOE MEER GEWORD TOT OP 'N PUNT WAAR DIT BEGIN REEN HET...
  • AI TOG, EK HET GEWEET DIT GAAN REEN EN NOU IS DIT NOG MEER KOUD. EN MY KANSE OM TE VERWEER IS NOG GROTER
  • DIT HET BAIE GEREEN EN DAAR HET BAIE WATER IN DIE KLIP SE KRAKE IN GELOOP,  WAT SY KANSE VAN VERWEERING OMTRENT 99% GEMAAK HET.
  • TOE DIT OPHOU REEN DIE VOLGENDE DAG WAS DIT WEER KOUD EN DIE WATER WAT IN DIE KLIP SE KRAKE GELOOP HET, HET BEGIN  VRIES...
  • MY LYF PYN VANDAG VERSKRIKLIK BAIE EN EK WONDER OF DIT NIE VAN DIE REEN GISTER WAS, WAT VEROORSAAK HET DAT EK SLEG GESLAAP HET NIE ...
  • DIE WATER HET KLIPHARD GEVRIES IN DIE KLIP SE KRAKE, DIE KLIP HET SWAKKER GEWORD TOTDAT HY IN SKERP FRAGMENTE VERSPLINTER HET!
  • EINA! 
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store