Klara taak 2/09

Klara taak 2/09
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • FISIESE GEOGRAFIE PROJEK
  • Leon het jy hierdie mooi klip gesien!
  • Dis nie ñ klip nie Lara, dis ñ sedimentêre gesteente.
  • Wat op aarde is dit?
  • Dit is stene soos sandsteen en kalksteen. Dit vorm deur die afsetting van mteriale op die aarde se oppervlakte of in water soos hier.
  • Nou wat is díe dan ?
  • Dis n stollings gesteente. Dis afkomstig van magma en is baie hard. Wat jy daar vashou is n stukkie graniet.
  • Mens kry ook metamorfiese gesteentes. Dit is wanneer die stollings of sedimentére gesteentes vorm verander a.g.v. hitte of druk.
  • Hoe vorm al hierdie gesteentes dan?
  • Verwering is maar net die afbreek van die gesteentes. Dit kan chemies,fisies en biologies gebeur.
  • Daar is verskillende maniere.
More Storyboards By klara-marie
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art