Aarde, ons vriend

Aarde, ons vriend
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Dit is die mense wat my besoedel, maar ek verstaan nie heeltemal wat dit beteken nie.
  • Liewe Aarde! Kyk hoe lyk jy!
  • Nou wat presies doen besoedeling aan al die organismes wat op my woon?
  • Besoedeling is die nadelige uitwerking van stowwe op jou soos afval.
  • Dit is verskriklik! Wat veroorsaak al die aaklige goed?
  • Al die afval gaan lê op die grond, dryf in die water of versprei in die lug. Dit vergiftig al die diere en plante. Dit is tog aaklig!
  • Dit verduidelijk hoekom my kop altyd so seer is.
  • Wel, eerste het ons lugbesoedeling. Dit word veroorsaak deur die verandering van fossielbrandstowwe soos steenkool, petrol en olie. Fabrieke, voertuiegasse en verkoeling is ook oorsake.
  • Dit maak my skoon naar net om daaraan te dink.
  • Volgende is waterbesoedeling. Dit kom voor weens afval, riool en chemakaliëe wat in rivier,damme en in die see gepomp word. rommel wat in die water inspoel is ook n rede.
  • Nou dat ek verstaan wat dit veroorsaak, is daar maniere om besoedeling te voorkom?
  • Laaste is grondbesoedeling. Dit word veroorsaak deur giftige gasse onder die grond, kieme wat versprei en rommel wat rondlê. As grond aan sekere chemikaliëe blootgestel word, besoedel dit ook die grond.
More Storyboards By larisagerber04
Explore Our Articles and Examples

Business Resources

All Business ArticlesBusiness Templates

Film Resources

Film ResourcesVideo Marketing

Illustrated Guides

BusinessEducation
Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TpT Store