Unknown Story

Updated: 9/26/2021
Unknown Story

Storyboard Text

  • DODO
  • TIGER
  • Die kinders gaan na 'n museum om na die diere te kyk waaroor hulle in die eksamens gaan skryf
  • RENOSTER
  • Hulle sien eers 'n Dodo , ;n voel wat lankal uitgesterf het en David begin die Dodo terg
  • RENOSTER
  • Dan gaan sien hulle 'n tier , dit het voorheen in India gewoon en David begin sleg gedra word , en EduBot se vir hom geena om verskoning te vra nie
  • En hulle het ook die laaster renoster op aarde gesien en David begin onsigbare lasers op die renoster skiet en die renoster het in Afrika gewoon
  • En die naam van die renoster was Themba en David skiet weer lasers op die renoster
  • Terwyl die kinders begin vertrek en geena agterbly en met die gids praat