Groot 5 Episode 5

Updated: 5/24/2021
Groot 5 Episode 5

Storyboard Text

  • Het jy gehoor Marie, my ma het gesê ek kan nuwe jeans kry
  • Shanique het pas vir Marie gesê dat sy nuwe jeans kry
  • Lucky Fish
  • Jis Shanique, jy is baie gelukkig
  • Sheldon het opgedaag en die Groot Vyf van sy broer vertel
  • Dit is my broer, hy het deurmekaar geraak met die verkeerde skare
  • Hello Shellie, jy is altyd so besig op jou foon dat jy nie eens weet as dit Saterdag of Sondag is nie
  • Ja, Hoekom is jy altyd op jy foon
  • Johans se pa kom in die kamer en vertel vir die groot vyf waarheen hulle op kamp gaan
  • Hallo almal, ek het goeie nuus. Julle gaan na Obejanna Lodge vir die leierskamp