lo

lo
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Om eerlik met jou te wees Dokter dit gaan aaklig.Ek voel baie vuil en afgryslik.
  • Hoe gaan dit vandag met jou Mr.Aarde.
  • Wat is besoedeling dokter.
  • Dit klink vir my of jy n slegte geval van besoedeling het.
  • Dokter, is daar meer as een tipe besoedeling
  • Well,besoedeling word beskou as n menslike aktiwiteit of handeling wat die omgewing  nadeling beinvloed
  • WOW,hoe affekteer besoeding vir my(die aarde).
  • ja,daar is waterbesoedeling , lugbesoedeling, grondbesoedeling en landbesoedeling.
  • Kom ons begin met lugbesoedeling.Lugbesoedeling is enige vorm van kontaminasie van die atmosfeer met gasse,vloeistowwe ,soliede afval of byprodukte wat menslike gesondheid en die welvaart van plante en diere in gevaar stel,of wat nuttige stowwe en materiaal afbreek.
  • Waterbesoedeling is die besoedeling van watermassa soos mere, riviere, oseane en grondwater.Waterbesoedeling kom voor wanneer die besoedelende stof direk of indirek indie watermassa beland sonder voldoende behandeling om die skadelike stof te verwyder.
  • Vertel my van water besoedeling.
More Storyboards By marcter25
Explore Our Articles and Examples

Business Resources

All Business ArticlesBusiness Templates

Film Resources

Film ResourcesVideo Marketing

Illustrated Guides

BusinessEducation
Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TpT Store