geo taak

geo taak
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Hallo daar! Ek is Partikel. Jy sien ek is klein, maar stories. Dit kan ek vertel!
  • Ek sien jy hoor my net. Kyk hier onder, hier in die donga.
  • My naam het al baie verander. Eers was my naam Termies, omdat ek so vining kwaad geword het. Dan is dit ooral warm.
  • 
  • My maatjies is stollings gesteentes, een tot vyf. Hulle is die enigstes wat hard genoeg is om my te hanteer.
  • Ek is nr.1
  • Nr.3 dis ekke daai!
  • Ek is nr.2
  • Nr. 5
  • Ek is nr.4
  • Een oggend word ek wakker met 'n krakie. dit was 'n paar jaar en toe..
  • Daar breek ek!
  • Ek is Breking-fragment se mamma.
  • My ma, Sferoidale en my pa, Eksfoliasie, lag toe vir my en gee vir my die naam Breking-fragment.
  • Ek is Breking-fragment se pappa.
  • My ander maatjie verwering het gedink dis snaaks om te rof met my te speel. Dis toe dat my naam weer verander het na Partikel. 
  • Oor 'n paar jaar verander my naam weer. Dan vertel ek my storie verder!
  • Marisha Hermann GR 9X
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store