ont

ont
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Kyk hierdie storie oor n vrou wat bome afgekap het! Ons moet iets doen om mense bewus te maak dat dit verkeerd is
  • Dis hartseer! Ons kan op die kamp vir die kinders opvoed daaroor. Dit sal help om ontbossing te voorkom.
  • Op die kamp gaan ons leer oor ontbossing! Dink solank aan maniere om dit te voorkom
  • Aan watter voorbeelde het julle gedink?
  • Ons kan papier verbruik verminder en eko-vriendelike produkte koop
  • Herwin en hergebruik papier
  • Dit klink na fantastiese idees!
  • Ek dink ons moet nog bome plant en dat ons minder vleis moet eet.
  • Ons moet kinders opvoed daaroor by ons skool!
  • MOENIE ONTBOS NIE
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store