besoedeling

besoedeling
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Pappa kyk al die    gasse!
  • Dit is die fabrieke wat            chemikaliee en ander              gasse vrystel  om hulle         produkte te maak.
  • Pappa hoe kan ons keer dat die gasse die lug besoedel ?
  • Ons kan nie veel doen nie ,maar elke bietjie help.Ons        kan stap na plekke wat kort afstande is in plaas van om  te ry met 'n motor wat              gasse in die lug uitlaat. Ons moet ons gebruik van ver-   voer verminder.Ons  moet  nie die afval verbrand nie ,maar dit herwin en  groen-   energie gebruik.Kom ek vat jou parkjie toe
  • Pappa kan ek van  die rivier se water drink?
  •  Nee MIla. .Mense en                       fabrieke stort rommel en    chemikaliee hier in .Die           rommel en insekdoders wat op die grond le word deur  wind en reenwater in  water-bronne gestootAs jy van  die water wil            drink  moet jy eers dit kook en ander metodes volg om die kieme weg te kry
More Storyboards By maruisnel_04
Explore Our Articles and Examples

Business Resources

All Business ArticlesBusiness Templates

Film Resources

Film ResourcesVideo Marketing

Illustrated Guides

BusinessEducation
Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TpT Store