besoedeling

besoedeling
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Pappa wat van die vissies in die rivier en die mense wat  die water gebruik?
  • Die arme vissies!
  • Die besoedeling maak die     vissies dood.Die mense wat  die water gebruik kan           oordraagbare siektes soos   diarree kry .        Besoedeling aan                    waterbronne steur            ekosisteme en verhinder   die voedselkettings
  • Hier is so baie rommel,      want as een persoon 'n         rommelhoop begin       moedig dit ander aan om die te vermeerderMila kom ons maak dit     skoon. Onthou trek altyd   handskoene aan voor jy    aan vreemde rommel raak.
  • Pappa ek kan nie hier speel nie!
  • Nou is die diere se woonplek weer       veilig en jy kan        hier speel. Die         besoedeling het    die grond ook        verswak en het      gekeer dat plante   daar groei. Jy kon    jouself seer               gemaak het en       infeksie opgedoen het
  • Jippiee!! Ek en my  maatjies kan weer hier speel!
More Storyboards By maruisnel_04
Explore Our Articles and Examples

Business Resources

All Business ArticlesBusiness Templates

Film Resources

Film ResourcesVideo Marketing

Illustrated Guides

BusinessEducation
Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TpT Store