afrikaans

afrikaans
  Copy

More Options: Make a Folding Card

Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Goei more ouens, hier is julle spyskaart, kyk gerus en roep vir my waneer julle gereed is om te bestel. Kan ek so lank vir julle koffie of tee bestel?
  • Ag dankie, twee koffies met warm melk asseblief
  • Dood reg ouens dit is vrek maklik.

  • Kan ek 'n sampioen omelet met wit rooster brood bestel asseblief?
  • Kan ek asseblief spek, tomatie en twee eiers hê met volgraan roosterbrood?
  • Hier is julle koffie. Is julle reg om te bestel?
  • Dood reg ouens dit is vrek maklik.
  • Jong Pietie ek is bekomerd dat sy ons bestelling gaan opmors!
  • Sarel ek stem saam, sy het dan niks afgeskry nie
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store