megan geografie

megan geografie
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Fisiese verwering vind plaas wanneer rotse in kleiner fragmente afgebreek word as gevolg van prosesse soos uitsetting en sametrekking.
  • Water (reën) word binne in my krake of lasse vasgevang.
  • Indien die lugtemperatuur bv. in die aand tot onder vriespunt daal,vries die water en sit dit uit van 9-10%.
  • Verwering is die afbreek van rots in klein partikels deur fisiese,chemiese en biologiese verwering. vandag praat ons oor FISIESE VERWERING.
  • Wanneer temperature bo vriespunt styg smelt die ys.
  • Ysversplintering / vries-ontvries-verwering
  • Kan jy glo dat as hierdie proses herhaaldelik plaasvind ,sal die rots verswak en versplinter in skerp fragmente.
  • Druk op die rots word uitgeoefen.
  • Temperature styg weer.
  • Dit word meestal aangetref wanneer die temperatuur rondom nul grade celsius is.
  • ñ Klippieshelling kan vorm as die skerp klippe aan die voet van ñ helling ophoop.
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store