Waterskaarsste 1

Waterskaarsste 1
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Sien jy hierdie tenk?  Ons kan water spaar deur reenwater hierin op te vang en dit eerder te gebruik in ons tuine, om ons karre mee te was en om ons toilette mee te spoel.
  • Dit sal help dat jou maaitjies nie meer wegraak nie, ne?
  • Dit sal ook beter wees dat ons in 'n emmer stort as om te bad. Die water wat ons opvang kan dan weer gebruik word om die toilet te spoel.  
  • Onthou ook om nie die kraan te laat loop wanneer jy jou hande was of tande borsel nie!
  •   Ek is jammer dat van jou maaitjies al verlore geraak het, maar ek sal seker maak dat ons help om water te spaar soos jy my vandag geleer het. 
  • Onthou dat water baie belangrik is vir ons almal op hierdie planeet!   
  • Storie:  Die geheim agter die verlore water druppels Geskryf deur:  Connavah van Wyngaardt (9A2)
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art