Questions About Remote Learning? Click Here

Die Klein Ses
Updated: 5/11/2020
Die Klein Ses
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Description

Episode 3 - 4

Storyboard Text

  • Shh. Stil wees, dit is 'n Biblioteek!
  • Die kinders praat in die biblioteek
  • Jammer meverou, maar dit is 'n groepprojek.
  • Pieter is so dom soos brood,
  • Kinders, vir die laaste keer, bly stil!
  • Mnr Olwagen lyk soos Dumbledore
  • O
  • Die kinders stil praat in die biblioteek maar die is nie omtrent die renoster projek.
  • ouens kan ons asseblief op die projek fokus.
  • Marie, Sheldon, Johan, Reuben en SHenique, jy is die nuwe leiers! Julle is prefekte!
  • Maak die renosteers dood. Maak dit vinning en geen getuies nie! Niemand weet van ons planne nie en ek wil graag dat dit so sal bly he.
  • Marie hoor Mevrou Conradie praat oor renoster stropery.
  • Dit is nie goed nie. Is dat Juffrou Conradie? Ek moet vetrek.
  • Dankie Pieter! Jy is baie gaaf!
  • Hier is jou warm sjokolade Bianca.
  • .Vergeet dit. Dit is niks
  • Sheldon gooi sy foon op die grond omdat hy het Pieter met Bianca gesien
  • Agh nee!!
  • Sheldon! Hoekom jy het jou foon op die grond gegooi?
  • Yay!
  • Daar is vyf seun prefekte en vyf meise prefekte, en die almal ii die Groot Vyf is 'n prefek.
  • Lekker
  • Marie, wat jy het in die badkamer gehoor, het nooit gebeur nie. Het jy iemand vertel?
  • Juffrou Conradie konfronteer Marie oor wat Marie het in die badkamer gehoot.
  • Nee mevrou. Niemand weet nie.
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family