Verwering

Verwering
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Hi, ek is Bokkiebek. Vandag gaan ek julle vertel van die 3 tipes verwering.
  • Wanneer 'n gesteente gevorm word, word dit afgebreek in partikels of fragmente en word vervoer d.m.v. erosie.
  • Hierdie klip by my poot is 'n voorbeeld van 'n afgebreekte gesteente.
  • Omdat die klippie in die rivier geval het, sal sy samestelling d.m.v. erosie verander. Hy sal losgewikkel, ontbind en opgelos word. Hierdie tipe verwering word chemiese verwering genoeg.
  • Daar het 'n klippie in my poot vasgesit. Toe ek verby die rivier gehardloop het, het die klippie in die rivier beland.
  • Gesteentes kan ook beïnvloed word deur lewende organismes soos bv. as diere grawe in die grond. Ons noem hierdie Biologiese verwering.
  • Fisiese verwering veroorsaak dat rotse in fragmente opbreek deur bv. uitsetting. Dit word veroorsaak deur termiese prosesse soos temperatuur verandering. 
  • BRRRR. DIS KOUD!
  • Wanneer stollings gesteentes bv. graniet vorm d.m.v. lawa of magma, word dit na 'n ruk verweer. Daar kan dan later d.m.v. afsetting granietblaaie gemaak word.
  • Nou ja, ek dink dit is tyd vir my om na 'n warmer plek toe te gaan. Baai!
  • Mone du Plessis 9T
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art