Erosie, verwering en afsetting 2

Erosie, verwering en afsetting 2
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ek kry die beste en gemaklikste plek eerste!
  • Julle ons kan hier bly vir vanaand.
  • Gaan enige gediertes my soos daai rotse verweer?
  • Hierdie is n voorbeeld van chemiese verwering. Die ondergrondse kalksteen word opgelos en verwyder en laat n grot agter.
  • Daar hang stalaktiete. Chemiese verwering verander die samesteliing van rots, dikwels wanneer water met minerale reageer om chemiese reaksies te veroorsaak.
  • Ons gaan hier net soos die rotse ontbind van die koue.
  • Daar is n vuur buite, klipkop.
  • Hulle almal het die hele aand lank gesels en net hulle tyd geniet eerder as om te vries. Sedimente en rotse het op die einde tot die vier se redding gekom.
  • Sonder erosie, verwering en afsetting en selfs die rotssiklus sou ek en Jonathan nie nou al vir 4 jaar lank getroud wees nie en John en Jan sou nooit beste vriende wees nie.
  • DIE EINDE
  • Monet vav Heerden  9L
More Storyboards By monetvh
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art