Erosie,verwering en afsetting 1

Erosie,verwering en afsetting 1
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Hello julle, my naam is Jan en ek sal julle toergids wees.
  • Ek is Jonathan en ek vind verwering,erosie en afsetting fassinerend.
  • Ek is Lienke en die is John.
  • Dis so bloedig warm.
  • Riviere en wind kan ook rotse in klein partikels erodeer.
  • Dus word die fragmente van rots deur termiese breking verweer, want dis yskoud in die aand.
  • As hierdie nerd klaar gepraat het oor sedimente kan ons eerder na iets warm soos ek gaan kyk... iets soos lawa.
  • Dis reg. Kom ons ry na een van ons onaktiewe vulkane toe.
  • Hier is n klippieshelling,want daar is n skerp klipperigheid aan die voet van 'n helling. Die rotse weerskant my het sferoidale verwering ondervind.
  • Baie rotse ondergaan eksfoliasie as gevolg van die warm en koue temperature.
  • Hoe die rotssiklus werk is dat magma afkoel en in stollingsgesteentes verander. Stollingsgesteentes verander in sedimentere gesteentes en dan in metamorfiese gesteentes. Die metamorfiese gesteentes smelt dan weer na magma en die siklus bgin van voor af.
  • Rooikop, jy was seker nog nooit n klip nie,want n klip begin as magma, iets warm soos ek.
  • Kom ons gaan soek n waterval vir vars water en n grot om in te bly vir vanaand. John gaan kry jy hout vir n vuur.
  • Die kar se battery is pap. Ons gaan hier moet bly tot die span ons more kom soek!
More Storyboards By monetvh
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art