Tiaan Taak 2

Tiaan Taak 2
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • 'n Droogte beinvloed die ekonomie deur: boere se gewasse word beskadig em mense moet dalk meer betaal vir kos
  • Hoe word die omgewing beinvloed?
  • Die omgewing word baie benadeel. As gevolg van die tekort aan water sal die grond onvrugbaar wees en daar sal 'n tekort wees an water vir plante en diere
  • En laastens die sosiale invloede
  • 'n Droogte veroorsaak 'n vermindering van inkomste en daar ontstaan baie siektes as gevolg van die oormate van stof en dehidrasie
  • Perfek!! Daar is net een vraag oor!!
  • Hoe kan jy bydra by die bespaaring van water?
  • En die laaste vraag is: "Hoe kan jy bydra by die bespaaring van water?" 
  • 1) Draai die kraan toe terwyl jy jou tande borsel en hande was  2) Stort in plaas van bad en vat storte van minder as 5 minute 3) Bekyk al jou krane vir lekke en maak hulle reg 4) Soel jou toilette minder 5) Installeer watertenke om reenwater op te vang 
  • Baie dankie vir jou help, Emily. Ons gaan so goed doen.
  • 'n Week later...
  • A
  • +
  • Emily! Ons het vol punte vir ons LO-Taak!!
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art