chemiese besoedeling

chemiese besoedeling
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Deur die oprig van nywehede en kragstasies word die tempo van chemiese verwering verhoog.
  • Fabrieke laat koolstofioksied en stikststof vry in die lug.
  • Soos nywerhede en fabrieke vermeerder, vermeerder gasse wat besoedeling veroorsaak.
  • Meer fabrieke en nywerhede lei tot meer lugbesoedeling wat chemiese verwering versnel.
  • Hierdie substanse  kan baie hoog in die lug reis waar dit meng en reageer met water, suurstof en ander chemikalie wat suurreën vorm.
  • Die uitwerking van suurreën kan gesien word in kalksteengeboue en standbeelde.
  • Geboue van kalksteen word bedek met graniet omdat graniet bestand is teen chemiese verwering.
More Storyboards By nienies
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art