Chemiese verwering

Chemiese verwering
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Deur die oprig van nywerhede en fabrieke word die tempo van verwering verhoog deur chemiese besoedeling.
  • Fabrieke laat koolstofioksied en stikststof vry in die lug.
  • Soos nywerhede en fabrieke vermeerder, vermeerder gasse wat besoedeling veroorsaak.
  • Meer fabrieke en nywerhede lei tot meer lugbesoedeling wat chemiese verwering versnel.
  • Hierdie substanse kan baie hoog in die lug reis waar dit meng en reageer met water, suurstof en ander chemikalie wat suurreën vorm.
  • Die uitwerking van suurreën kan gesien word in kalksteengeboue(sedimentêre gesteente) en standbeelde wat chemiese verwering is.
  • Geboue van kalksteen word bedek met graniet wat 'n stollingsgesteente is omdat graniet bestand is teen chemiese verwering.
  • Annika Janse van Rensburg 9T
More Storyboards By nienies
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art