Nina Erosie

Nina Erosie
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Hallo, ons is Denver en Lizanne.  Ons is twee verliefde sedimentere gesteentes wat in die Atlantiese oseaan naby Gansbaai woon 
  • Eendag was daar 'n aardbewing op die oseaanbodem en ek en Lizanne is toe geskei van mekaar deur die sterk seestrome. 
  • Net toe ek dink dit kan nie slegter met my gaan nie, het die see my begin rondslinger en my elke dag meer en meer verweer. 
  • Tydens 'n hewige storm een nag, het die see my uitgespoel op 'n strand naby Franskraal en nou bevind ek myself op 'n duin.  
  • Dit was die Kaapse winter en dit het byna elke dag gereen.  Dit het gemaak dat ek nog verder verweer en kleiner word. 
  • Die heersende winde uit die suidweste het ook bygedra tot my verwering. 
More Storyboards By ninageo
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art