lo taak

lo taak
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

olifante

Storyboard Text

  • Het jy geweet, op 'n tyd was daar meer as 'n 1000 olifante in die Knysna bos.
  • Dit het alles verander, in die 1900's ,toe  Majoor Pretorious, man alleen, meer as 556 olifante in sy  leeftyd dood gemaak het.
  • Majoor Pretorious wou slegs een olifant dood maak vir  "navorsingsdoeleindes". Dit het ongelukkig nie so verloop nie.
  • Daar is gese   dat daar 1-4 olifante in die woud kan wees . Met  leidrade soos hekke was gebreek is , bome met krap merke asook olifant 'dung'
  • Selfs olifante vanaf Botswana was al in die woud geplaas, om te probeer om die Knysna olifant terug te bring. As gevolg van verskil in plantegroei sal dit tien teen een nooit werk nie.
  • Olifante het begin weg kruip en is in die afgelope 3 jaar nie gesien nie.
More Storyboards By ninjagotligma
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art