lo taak 2

lo taak 2
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Pretorious het meer as 1000 ton ivoor na Engeland toe terug gestuur.
  • Maar het jy geweet  dat plekke soos Knysna  Olifant Park skep baie bewustheid oor die verkoop van Ivoor en gee baie geld aan organisasies wat help om dit te voorkom.
  • Ek wonder hoekom  'n mens sulke wonderlike en inteligente dier ooit wil skiet?
  • Een rede en dit is GELD. Maar organisasies soos WWF monitor die ivoor mark en help om mense wat betrokke daarby is 'n beter werk te soek
  • Olifante in die savanna's het met 30% in die afgelope 7 jaar afgeneem.
  • En dit het met 60% afgeneem in die afgelope 11 jare.  Dit is bewyse dat poaching nog steeds aan die gang is.
  • Daar is dan ivoor binne my huis. Ons pool-balle en my ma se klavier. Is dit nie illegal  nie?
  • Nee, dit word slegs van ou ivoor gemaak , 'n olifant wat gesterf het weens natuurlike redes en mag verkoop word.
  • Hoe kan ek 'n verskil maak in iets se lewe so groot soos 'n Olifant s'n.
  • Daar is baie maniere , ondersteun organisasies wat 'n liefde het vir olifante, skep bewustheid oor social media oor slegte organisasies of , my gunstelling, jy kan jou eie Olifant aan neem by plekke soos WWF ,dit benoem ,ens.
  • Ek wens ek kon vir Majoor Pretorious stop voor hy die Knysna Woud verwoes het!!
  • Ons moet nie nou terug dink aan die toekoms nie - ons moet aksie vat in die teenwoordige tyd. Elke klein aksie maak 'n verskil en 'n bydrae.
More Storyboards By ninjagotligma
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art