Afrikaans Dialoog

Afrikaans Dialoog
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Ek kan nie wag om na Rachele se huis toe gaan nie! Ons gaan lekker swem, bak en 'n fliek gaan kyk!
  • Hoe veel kere moet ek vir jou sê om jou kamer skoon te maak?
  • Uggg! Jamer ma, maar dit is nie so erg nie...
  • Ja dit is! Nou trek net aan, kom eet en maak vinnig!
  • Hoekom kyk jy TV Karen? Ons moet gaan, anders gaan ons laat wees!
  • Waar gaan ons ma?
  • Dit is 'n verasig Karen...
  • Welkom! Jy moet Karen wees. Ek wil net gou na jou tande kyk, sit net hier.
  • Hoekom is ons by die tandarts ma? Ek gaan mos na Rachele se huis toe!
  • Ek voel 'n veer!
More Storyboards By ninsmi
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store