Afrikaans
Updated: 6/2/2020
Afrikaans
This storyboard was created with StoryboardThat.com

Storyboard Description

Verlosser

Storyboard Text

  •  Ek moet 'n manier vind om by een van die meisies uit te kom.
  •  Daardie meisies is die sleutel tot my oorwinning teen Verlosser.
  •  Miskien sal meditasie my help om met die perfekte plan vorendag te kom.
  •  Hey Ava, ek het jou gemis. Hoe was joy toer?
  •  Ag my woord Amelia, dit was so ongelooflik. Ek wens jy het saamgekom.
  • Jy moet my nou alles daaroor vertel. Ek wil dit alles hoor. 
  •  Ek sal later maar nou het ons 'n probleem.
  •  Wat is verkeerd, het daar iets sleg op jou pad terug gebeur?
  •  Lucifer is weer agter ons aan. Ek het 'n beroep gehad.
Over 14 Million Storyboards Created
Storyboard That Family