Atacama woestyn Geo

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • In woestyne is daar baie soorte verwering wat plaasvind. Woestyne word aan baie natuurlike elemente blootgestel. Ons gaan vandag na die Atacama woestyn kyk.
  • Op klipperige, droë berge word die rotse en berge aan al die natuurlike elemente blootgestel.
  • Die berge word aan uiterste temperature blootgestel. Dit is soms baie warm op dele van die berg tydens die dag en wanneer dit aand raak , raak dit ysig. Rots en klippe breek dan a.g.v. die verandering in temperatuur. Dit word termiese breking genoem.
  • Sjoe! Ek hoop ek het genoeg sonskerm ingepak Marius.
  • Dis vriesend hier in die aande!
  • Op die spits van die berg is dit meestal baie koud. Die koue kan vries-ontvries verwering veroorsaak waar daar krake in die rots is. Die rots breek naderhand uit mekaar uit  en rol by die berg af.
  • Soos die klippe by die helling afrol breek dit in kleiner fragmente op. Die klippe hoop  dan onder teen die voet van die berg op. Dit vorm dan 'n klippieshelling.
  •     Ons moet net seker maak ons kry nie 'n klip teen die kop nie...
  • Terwyl die klippe teen die helling lê bak die son daarop neer,dit veroorsaak dat die klippe en gesteentes eksfolieer.
  • Ons Humbolt pikewyne het aangepas om hier langs die kus te oorleef.
  • Soos wat die fragmente daar lê waai sterk winde daaroor. Die wind dra klein partikels sand saam en slyp elke keer die stene soos dit daaroor waai. Op die ou einde het die stukke rots almal skerp punte wat na bo wys.
  • Ek kan nie wag om vir Zoë Nel in Gr.9X van ons wonderlike tyd hier in die Atacama woestyn te vertel nie.
More Storyboards By nzoe
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art