Norfies

Norfies
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • INTRO
  • DUIKWEG BRUG
  • DIE NOORD PUB
  • Dagse manne en vroue, ek is ***** en lyk soos keanu reeves op roids. Welkom by katswink, die youtube channel in afrikaans vir onse mense.Fokkit maar n pie sal nou lekker wees. Maar kom ons gaan aan met die program. Manne en vroue kyk die dag trek water.
  • DIE NOORD PARKIE
  • Hier sit ons nou onder die duikweg brug mos, die norf ken van kak verkeer in die oggend. Maar later hieroor in die wink van n oog.
  • NOORD PARK MALL
  • Laat ons n biertjie vat, hierso so by die pub in die norff. Die pryse is bekostigbaar maar is die mense lekker, weti jy moet kom kyk. Hulle het die jukebox verwyder sodat die rockspiders nie hier hang nie.
  • NOORD BEGRAFPLAAS
  • Hier gebeur die troues in die norf,die minderheid van troues. Dit is meestal mos die plek waar die rockspiders hulle dagga kom snuif en cat kom rook.
  • Fokken north park mall, die plek wat heel jaar al leeg staan, jy kan moontlik brillehier koop op dieonderste vloer. want dit is al winkel wat daar is
  • Hier pegg ons krimpies, he respek vir hulle. Die stadsraad maintain nie die plek soos hulle moet nie. Wonder waar gaanjou tax geld heen ? Seker in orchards in....
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art