Unknown Story

Unknown Story
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • En as dit dan wel reën, is dit storms.  Omdat daar nie bome is nie, verspoel die aarde.  Die grond spoel weg na die see en daar bly net slote oor.  Die slim mense se naam daarvoor is gronderosie.
  • Omdat dit so min reën, word die damme en riviere leeg wat weer die water onder die grond verminder. Die water word vuil en ons raak siek as ons van die water drink.  Die kwaliteit van ons waterbronne verswak dus.
  •  Daar is ook baie diere wat hulle blyplek verloor,  aangesien hulle in die bome woon wat nou afgekap word.  Hulle gaan dan dood en daar is nie ander wat hulle rol kan vervul nie.
  • Dit is baie erg en ek sal graag wil help, maar wat kan ek doen.  Ek is maar net ‘n gewone mens.
  • closed
  • Die ekonomiese impak op mense en diere is baie groot as daar nie meer bome is nie.  Die fabrieke wat bome afkap kan nie meer bestaan as daar nie meer bome is om af te kap nie en mense verloor hulle werk.  Hulle kan dan nie vir hulle gesinne sorg nie!
  • Ja en vertel aan alle mense om op Nasionale boomplantdag ten  minste 2 bome te plant en te versorg elke dag.
  • Vir elke boom wat jy afkap, moet jy ten minste 2 bome plant om hom te vervang.
  • Jy moet net ‘n boom afkap as daar ‘n ander boom langs hom is wat kan groot word.
  • Al die probleme wat hulle genoem het, lei tot ‘n versteuring in die biodiversiteit.  Dit beteken dat daar minder water en plante is en sekere diere het nie meer kos nie.
More Storyboards By qwerty12
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art