verwering

  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Sjoe!wow kyk die verskillende werk wat ons gaan doen
  • Kom ons gaan op 'n geografie uitstappie en leer meer oor verwering;erosie en afsetting
  • wat veroorssaak die kraak in die rots?en wat noem jy dit?
  • water wat in die nag op die klip le en dan vries dit sit dan uit en die kraak word groter dit is vries ontvries verwerimg
  • Die kraak word ook grter hoe langer die proses aangaan
  • dit is baie interessant!waarheen volgende?
  • erosie vind hier plaas dit is die verwydering van verweerde materiaal die erosie agente is water wind en bewegende ys
  • dit is vreeslik interessant
  • goed dan kom ons by ons laaste plek vir die dag en dit is oor afsetting wat is afsetting?
  • afsetting is die neerle van soliede materiaal(sediment)dit word ook deur die agente van erosie uitgevoer!
  • die uitstappie het my gehelp om die nuwe werk te verstaan dit is nie soos ander vakke nie
  • enige tyd !
More Storyboards By realde217
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art