L.O Taak/ Geweld

L.O Taak/ Geweld
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Psst. Kyk hoe lyk hy. Maak soos of hy slimmer as almal is. Ek se ons vat hom vas na skool!
  • Stem saam. Hierdie gaan lekker wees
  • Wat het ek ooit aan hulle gedoen...?
  • Julle twee, Bly nou still en luister!
  • Hey jy! Kom gou vinnig hier, ons sal jou nie seer maak nie man
  • Die klok lui en almal is uit die skool verlaat
  • Los my net uit!
  • Ek kan nie glo die juffrou beskerm die fout nie
  • Julle gaan nie die arme kind boelie nie. Hy het my kom se wat julle will doen, julle kom saam my en dan sal ons sien wat julle ouers hiervan dink
  • Altwee die boelies sit ongeduldig voor die hoof se kantoor en wag om te hoor wat hulle ouers te se het oor hulle gedrag
  • Ek is bly die boelies is nou weg maar ek voel sleg en lei nogsteeds on depressie, ek weet nie meer wat om te doen nie. Miskien moet ek n sielkundige gaan sien
More Storyboards By rimon
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store