My first

My first
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Dit gebeur gewoonlik wanneer die diere en plante se natuurlike habitats deur mense oorgeneem of vernietig word. Diere raak desperaat en mededingend en sodoende word die swakker spesie uitgewis. Voorbeelde hiervan is die witpunthaai en sekere spesies van die marmoset-apie.
  • Hoe gebeur dit dat 'n hele plant- of dierspesie uitgewis word?
  • 6
  • Genade, jy maak my nou bang, Bertus.
  • Kom ons gaan stap 'n entjie en dan vertel jy ons meer.
  • Mens moenie oor die  uitwissing van plant- en dierspesies spot nie, Olivia. Die uitwissing van sekere spesies kan lewensbedreigend vir mense wees. Indien die heuningby uitsterf sal al die plante sterf wat op hom staatmaak vir bestuiwing. Dit beteken dat talle diere sal sterwe en die wereld sal 'n hongersnood sien soos nooit van tevore nie.
  • Dit klink soos 'n dier uit Narnia.
  • Die uitgewiste Quagga interesseer my baie. Dit is 'n sebra wat slegs strepe aan sy voorkant het. Die Nederlanders het hulle hewig gejag aangesien die Quagga met die diere wat wel vir hulle nuttig was moes kompeteer vir weideing.
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store