Unknown Story

Unknown Story
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • 1.Hi Sofia.Het jy gehoor dat Theewaterskloofdam nou 41.7% water het. Ons damme begin weer voller raak!
  • 2.Ja Brian,maar dit los nog steeds nie ons probleem van waterskaarste in die Wes Kaap op nie
  • 1.Ek dink die Wes Kaap moet maak soos Mosselbaai en seewater begin ontsout.Dit klink baie "cool".
  • 2.Dit is baie duur en dan gaan ons ouers baie meer betaal vir water. Ek dink 'n beter oplossing is om grondwater te gebruik.
  • 1.Sofia, jy dink ook altyd jy  is slimmer! Boorgate gaan nie die probleem oplos nie. Dan het ons net weer skaarste van ondergrondse water.
  • 2.Ag man! Ek is nie slimmer nie, ek lees net meer.In Hermanus gebruik hulle grondwater van die waterkilp uit die Tafelbergreeks en daar is geen waterbeperkings.
  • 1.Ok "fine",dit kan ook werk, maar ek het gehoor hulle wil water pomp vanaf die Bergriviermond na die Voelvlei dam.
  • 2.Maar dan moet baie lang pype aangelê word en n baie sterk pomp word benodig. Ek dink ons moet liewer afvalwater suiwer.
  • 2.Nogals ne!
  • 1.En ek het ook gehoor by my onderwyser dat die indringerplante verwyder moet word in die Breederivier opvangsgebied, want hulle gebruik meer water.
  • 1.Ons gaan nogals baie probleme he as niks van hierdie oplossings werk nie.
  • 2.Wat bedoel jy?
More Storyboards By stephan154
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art