Unknown Story

Unknown Story
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • 1.Wel, ons kan sit met gesondheidsprobleme soos as mense nie water het om hulle hande te was nie...
  • 2.Ah sies! Ons gaan meer "waterless hand sanitiser" moet koop.
  • 1.En moenie vergeet dat insekte gaan uitbroei as die riool water nie vloei nie.
  • 2.Sjoe Brian, jy laat my nou dink aan al hierdie slegte goed wat mense en diere kan affekteer.
  • 2.Dit klink na omgewingsbesoedeling.Dink net hoe gaan hierdie skoon water lyk nadat daardie vuil goed hierin beland, Ha ha.
  • 1.Kan jy "imagine"as daar nie water is om toilette te spoel nie en mense gebruik die veld as toilet! 
  • 1.Ek kan dink aan n sosiale impak ook, geweld en diefstal kan uitbreek as mense probeer om water in die hande te kry.
  • 2.Ek is nogal "impressed" met jou. Jy is nie so dom soos ek gedink het nie.
  • 1.Genoeg gepraat, ek gaan jou wen tot by die water!
  • 2.Simpel seuns.
More Storyboards By stephan154
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class   •   Quick Rubric   •   abcBABYart   •   Storyboard That's TPT Store