philipLOtaak

philipLOtaak
  Copy


More Options: Make a Folding Card




Storyboard Description

This storyboard does not have a description.

Storyboard Text

  • Redes vir die droogte
  • Wie van julle weet wat die oorsaak van die droogte is waarin ons ons bevind?
  •  Aardsverwarming speel ook 'n groot rol in die reenval wat ons ontvang. Volgens statistiek sal Kaapstad  die eerste plek in Suid-Afrika wees wat in 'n woestyn verander as gevolg van aardsverwarming. 
  • Die damme se opgaarkapasiteit is te min. Sedert 1995 tot 2018 het Kaapstad se bevolking van 2,4 miljoen tot 4,3 miljoen gegroei. Oor dieselfde tydperk het opgaardamme se kapasiteit slegs met 15% toegeneem.
  • Ding-a-ling
  • 
  • ...en net voor julle gaan wil ek julle aan julle groeptaak oor waterbespaaring herhinder. GENIET JULLE NAWEEK!!!
  • Geen tyd vir Fortnite hierdie naweek nie.
  • GEVOLGE VAN 'N DROOGTE
  • Swak sanitasie as gevolg van te min water kan lei to vining verspreidende siektes. Boere sal hulle oes verloor omdat dit sal vrek van die tekort aan water. Die natuur sal skade opdoen en die ekosisteem sal ook beskadig word
  • Boorgate...
  • Boorgate, is nie die oplossing vir die droogte nie. Boorgate gaan die droogte langer laat voort duur.
  • Die water wat van boorgate af kom kom van die ondergrondse damme af. Soos die water uitgepomp word verlaag die watertafel.   Wanneer die reen val moet die watertafel versadig  (ondergrondse damme vol maak)  word voor  die riviere kan volraak wat by die opgaar damme uit moet kom.
  • Waterbesoedeling
  • water besoedeling maak water onbruikbaar. Dit moet gesuiwer word.  Hoe vuiler die water is, hoe duurder is dit om weer skoon gemaak te word. Die land se begrooting sluit R15.5 biljoen in vir water voorsiening, besoedeling stoot die waterprys indirek op .
  • WATERBESPAARING 1. BEDEK SWEMBAD MET SEIL OM VERDAMPING      TE VERMINER. 2. GAAR BADWATER EN STORTWATER OP OM DIE      TOILET TE SPOEL. 3. SKOTTELGOED WATER KAN IN DIE TUIN                HERGEBRUIK WORD. 4. DRUP BESPROEING KAN GEBRUIK WORD DEUR      BOERE OM WATER MEER EFEKTIEF TE                    GEBRUIK.
  • JIPPY!!!
  • die oplossing
  • elke druppel water wat gespaar word help, maar al as almal bewus gemaak word van die waterskaarste en duidelike stappe het waarvolgens hulle water kan spaar. sal die droogte s houvas op ons verloor
  • ons sluit hiermee ons taak met die volgende woorde af:"Deur kreatiewe denke, kennis en spanwerk kan die grootste probleme oorkom word. 
  • Dus afekteer lugbesoedeling ook die prys wat dit kos om water te suiwer. Die koolstofdioksied word in reen opgelos en besoedel ons water
  • MOENIE BESOEDEL NIE!!!
  • water kan ook te erg besoedel word om ooit weer drinkbaar te wees.
More Storyboards By supermansdog
Explore Our Articles and Examples

Try Our Other Websites!

Photos for Class – Search for School-Safe, Creative Commons Photos (It Even Cites for You!)
Quick Rubric – Easily Make and Share Great-Looking Rubrics
abcBABYart – Create Custom Nursery Art